|
MEDEWERKERS
- VOEDERSKOLE
Die PJ Olivier Kunssentrum bied 'n waardevolle geleentheid
aan leerders in hoërskole in Stellenbosch, Somerset-Wes en
die Strand. Leerders van hierdie skole kan óf Visuele Kuns
óf Ontwerp as een van hul skoolvakke vanaf graad 10 tot graad
12 neem.
Die volgende skole in die omgewing bied hierdie vakke deur
die PJ Olivier Kunssentrum aan:
Hoër Meisieskool Bloemhof
Hoërskool Kylemore
Hoërskool Luckhoff
Hoërskool Parel Vallei
Paul Roos Gimnasium
Rhenish Girls' High School
Somerset West Private School
Hoërskool Stellenbosch
Hoërskool Stellenzicht
Hoërskool Strand
|