English

 

MEDEWERKERS - VENNOOTSKAPPE

Die PJ Olivier Kunssentrum het 'n rol om in die breër Stellenbosch-gemeenskap en die omliggende gebied te speel. Ons is derhalwe by verskeie kulturele aktiwiteite betrokke, wat die volgende insluit:

US Woordfees

Marié Stander Kunsskool

Atelier Kunsgroep

Stellenbosch Kunsvereniging

Friends in Art kunsgroep