English

 

BUITEMUURSE AKTIWITEITE

Klasse vir graad 0-7

Die Sentrum se buitemuurse klasse bied 'n waardevolle geleentheid aan alle leerders om in 'n meer informele omgewing met die visuele kunste vertroud te raak. Die Sentrum bied klasse aan leerders van graad 0 tot 7.

Klasse vir volwassenes Die Sentrum bied ook visuelekuns-klasse vir volwassenes op 'n ad hoc-grondslag aan. Vir meer inligting oor hierdie klasse, kontak ons sekretaresse.